top of page

CENTRE



SOLD OUT

PENTECOSTAL PEOPLE
Dr. Chris en Bettie Marx het 'n besonderse en UNIEKE versamelaarstuk bekend gestel, bevattende:
* 'n oorspronklike olieverf-skildery wat die titelsnit van hulle nuwe produksie uitbeeld: Pentecostal People
* 'n USB-stokkie met 13 liedere, wat deur hulle persoonlik geskryf en getoonset is, binne-in 'n houtboksie met 'n afdruk van die skildery
* 'n kaartjie en koevert met 'n afdruk van die skildery
Slegs 40 van hierdie "collector items" (CB001 - CB040) is beskikbaar gestel, met CB001 wat die enigste een is wat die oorspronklike olieverf-skildery bevat.
Binne 8 dae is alles uitverkoop - SOLI DEO GLORIA!!

CB001 - Charmaine Streicher
CB002 - Antoinette Steyn
CB003 - Jaco & Driekie Schlebusch
CB004 - Jaco & Driekie Schlebusch
CB005 - Jaco & Driekie Schlebusch
CB006 - Adel Meyer
CB007 - Jaco & Driekie Schlebusch
CB008 - Jaco & Driekie Schlebusch
CB009 - Jaco & Driekie Schlebusch
CB010 - Theo & Annatjie v/d Walt
CB011 - Hannes De Beer
CB012 - Otto & Petro Marx
CB013 - Freesia Gaie
CB014 - Oosie & Lanie Oosthuyse
CB015 - Marietjie Vosser
CB016 - Tom & Cherry Theunissen
CB017 - Gabriel & Ria Koen
CB018 - Alida Potgieter
CB019 - Johan & Joey Bezuidenhout
CB020 - Wilma Van Biljon
CB022 - Eddie Gooding
CB023 - Geoff & Brenda Leite
CB024 - Jaco & Annamarie Vosser
CB025 - Ben De Waal
CB026 - Lida Engelbrecht
CB027 - Deon & Averille Gerber
CB028 - Cobus Henning
CB029 - IG & Stina Erasmus
CB030 - Soekie Oberholzer
CB031 - Jaco & Driekie Schlebusch
CB032 - Hannelie Van Loggerenberg
CB033 - Jaco & Driekie Schlebusch
CB034 - Rina Van Wyk
CB035 - Koos & Wilmien Rademeyer
CB036 - Karien Otto
CB037 - Nico & Anzet
CB038 - Meyer & Ingrid Groenewald
CB039 - Roelof & Ina Minnaar
CB040 - Surita Grobler
CB021 - George & Caroline Kapp
bottom of page



