top of page

CENTRE
BESOEK ONS

Welkom by 4HIMCRUCIFIED CENTRE! Ons is geleë op die hoek van Mansfield - & Eloff Street in Mayville, Pretoria, Ons huur die Hervormde kerkgronde. Ons kerk is 'n plek waar jy die liefde van God kan ervaar saam met mede gelowiges. Besoek ons gerus tydens die volgende diens tye: Sondae oggende om 11:00 am en Sondae aande om 18:30 pm. Voel vry om ons te kontak of whatsapp na 078 716 2556 alternatief email ons by chris_marx@hotmail.com vir enige navrae.
WORD DEEL VAN 4HIMCRUCIFIED CENTRE
WORD DEEL
Reg om deel te wees van ons familie? Ons verwelkom jou met ope arms, mag jy die liefde en aanvaarding as deel van die 4HIMCRUCIFIED CENTRE familie ervaar.

KONTAKBESONDERHEDE
Contact
Adres
H/V MANSFIELD- & ELOFF STREET
MAYVILLE
PRETORIA
Selfoon nr
078 716 2556
bottom of page



