top of page

ONS SAL DIT OORLEEF - PTA NOORD

Ek kuier by Mavis van Jaarsveld wat weekliks kos en klere verskaf aan dié wat dit bitter nodig het. Kyk gerus hier onder na Past Bettie se onderhoud met Mavis en sien ook watse goeie werk sy doen. As jy kans sien om klere te skenk? Whatsapp gerus Past Bettie by 078 716 2556

Indien jy by hierdie hartsaak betrokke wil raak met 'n Donasie, gebruik gerus hulle bank details wat as volg is

DONASIES: CAPITEC, 2282348466

bottom of page